# Tennis: Topgekeurde Daniil Medvedev het ʼn welverdiende oorwinning behaal teen Jan-Lennard Struff en deurgedring na die tweede ronde van die Dubai-kampioenskap. Die 29-jarige Rus het die Duitser geklop. Die Italianer Matteo Berrettini het sy terugkeer na Dubai gevier met ʼn sege oor Gael Monfils van Frankryk. Marin Cilic van Kroasië het met die tweede gekeurde Australiër Alex de Minaur afgereken. Die Franse kwalifiseerder, Quentin Halys, het die grootste oorwinning van sy loopbaan behaal toe hy die 2022-kampioen, Andrey Rublev van Rusland getroef het.
Tennis: Alex de Minaur en Andrey Rublev uitgeskakel by Dubai-kampioenskappe