Skip to content

Ramaphosa moedig tradisionele leiers aan om kultuur ten toon te stel tydens G20-beraad [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het tradisionele leiers aangemoedig om die G20-beraad in November in Suid-Afrika te gebruik om die land se ryk kultuurerfenis ten toon te stel. Hy het by die Nasionale Huis van Tradisionele en Khoi-San-leiers benadruk dat kulturele diplomasie internasionale bande kan versterk, toerisme bevorder en ekonomiese geleenthede skep vir plaaslike gemeenskappe. Ramaphosa het tradisionele leiers aangemoedig om aktief aan gesprekke deel te neem wanneer die beraad vir die eerste keer in Afrika aangebied word:

 

ENG RamaphosaOnSummit