Skip to content

Minister Kubayi verwerp misleidende bewerings oor reiskoste [KLANK]

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, verwerp misleidende bewerings rondom buitensporige besteding aan haar reiskoste toe sy die minister van Menslike Nedersettings was. Kubayi verduidelik die aangetekende koste, ter waarde van 400-duisend-rand vir haar reise na Beijing en San Francisco was oordrewe. Haar werklike verblyfkoste was aansienlik minder. Die ministerie se woordvoerder, Terrence Manase, sê die minister het die syfers amptelik reggestel in die Parlement:

ENG ManaseOnClarity