Skip to content

Activists and Citizens Forum ondersteun SANW-generaal se opmerkings oor grense [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum sê hy ondersteun luitenant-generaal Ntshavheni Maphaha van die Suid-Afrikaanse Weermag se opmerkings oor die regering se versuim om Suid-Afrika se grense te beveilig. Maphaha het ‘n toespraak gelewer op stafsersant Ishmael Molahlehi, een van die 14 soldate wat in die oostelike Demokratiese Republiek die Kongo gesneuwel het, se begrafnis. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem sê hulle salueer Maphaha omdat hy eerlik is en die waarheid praat:

ENG DennisonMaphaha