# Daar is landwyd die afgelope week as deel van Operasie Shanela 13-duisdend-233 mense in hegtenis geneem vir verskeie misdade. Polisiewoordvoerder, Vincent Mukhathi, sê meer as twee-duisend verdagtes is aangekeer vir ernstige en geweldadige misdade soos moord, poging to moord, verkragting en ook besigheids- en huisroof. Hy sê die polisie sal voortgaan met hulle bedrywighede:
Meer as 13 000 landwyd in een week gearresteer gedurende Operation Shanela [KLANK]
ENG VincentonSuspectsArrested