Skip to content

Zille sê die DA gaan die beste moontlike opposisie in Gauteng wees [KLANK]

# Die DA-burgemeesterskandidaat in Johannesburg, Helen Zille, sê die party is gereed vir die opposisiebanke. Die DA het voorgestel hy beheer Johannesburg en Ekurhuleni, en ActionSA beheer Tshwane. ActionSA wil egter hê Zille en Cilliers Brink moet verwyder word as burgemeesterskandidate in Johannesburg en Tshwane. ActionSA is volgens berigte gereed om ʼn koalisie-ooreenkoms met die ANC, MK en EFF te sluit. Zille het aan eNCA gesê al het hulle die meeste stemme in Gautengse metro’s gekry, het hulle nie ʼn volstrekte meerderheid behaal nie:

ENG ZilleOnGauteng