Skip to content

Tshwane se watervoorraad bly onder groot druk [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê water-reservoirs se vlakke is onder groot druk weens lae voorsiening uit Rand Water se Palmiet-stelsel. Die betrokke gebiede sluit in Soshanguve, Mabopane, Atteridgeville, Klapperkop, Derdepoort en Mamelodi. Vlak 2-waterbeperkings bly van krag terwyl Tshwane en Rand Water probeer om reserwes bestendig te kry. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê inwoners in die spesifieke gebiede kan lae waterdruk of tydelike onderbrekings verwag terwyl reservoirs herstel:

ENG MashigoONWaterSupply