Skip to content

Ses verdagtes in hof oor roof en ontvoering op Vosloorus-taxistaanplek [KLANK]

# Ses verdagtes verskyn na verwagting vandag in die Landdroshof in Vosloorus, Ekurhuleni, in verband met ʼn beweerde gewapende roof en ontvoering van ʼn pendelaar. Polisiewoordvoerder Brenda Muridili sê vyf gewapende mans in ʼn Suzuki het die klaer by die Gold Spot-taxistaanplek beroof terwyl hy op pad was na die Woolf-plakkerskamp. Hulle het hom op die M3-brug afgelaai. Muridili sê ʼn 40-jarige man is aangekeer, na bewering met die slagoffer se selfoon by hom:

ENG MuridiliONSuspects