Skip to content

Tennis: Alcaraz verslaan Zverev vir sy eerste ATP-jaareindtitel [KLANK]

# Tennis: Die wêreld-nommer-drie, Carlos Alcaraz, het in Turyn, Italië, die derde Spanjaard geword om die ATP-jaareindtoernooi te wen. Die 23-jarige het die nommer-een, Alexander Zverev van Duitsland, in skoon stelle verslaan en sluit aan by Andre Agassi van Amerika, die Switser Roger Federer en Novak Djokovic van Serwië om al vier Grand Slam-toernooi en die eindtoernooi te wen. Alcaraz sê hy is trots op sy spel in die eindstryd:

ENG AlcarazOnMatch