Skip to content

DA maak alarm oor toenemende geweldsmisdaad in Gauteng [KLANK]

# Die DA in Gauteng het kommer uitgespreek oor die toename in geweldsmisdaad, terwyl die provinsie steeds Suid-Afrika se misdaadhoofstad is. Die DA-verteenwoordiger Crezane Bosch sê die jongste SAPD-statistiek toon dat 52,7-persent van ontvoerings landswyd in Gauteng plaasgevind het. Moorde het met 11,1-persent toegeneem, terwyl kontakmisdade tussen Julie en September 2026 met 7,4-persent gestyg het. Sy sê polisiestasies met beter hulpbronne en doeltreffende misdaadinligting is nodig om die stryd teen misdaad te versterk:

AFR-BoschOnCrime