Skip to content

DA bied ActionSA beheer oor Tshwane in Gauteng aan as deel van finale koalisie-ooreenkoms [KLANK]

# Die DA het ‘n finale aanbod aan ActionSA gemaak wat daarop gemik is om bestendige regerings in Johannesburg, Ekurhuleni en Tshwane te verseker. DA-leier Geordin Hill-Lewis sê die voorstel is gegrond op ‘n ooreenkoms van vertroue en voorsiening, eerder as ‘n veelpartykoalisie. Dit sal Nasiphi Moya van ActionSA in staat stel om Tshwane te regeer, terwyl DA-burgemeesters Helen Zille en Khathutshelo Rasilingwane onderskeidelik Johannesburg en Ekurhuleni lei. Hy sê die reëling sal koalisie-onbestendigheid beëindig en dienslewering verbeter:

ENG-Hill-LewisOnActionSA