# SASSA in Gauteng waarsku ontvangers van maatskaplike toelaes om op hersieningskennisgewings te reageer, anders kan die toelaes verval of gestaak word. Die waarnemende streekbestuurder, Motshele Mohlamonyane, sê die hersiening is ʼn wetlike vereiste om voortgesette kwalifisering te bevestig en bedrog te voorkom. Hy het by ʼn gemeenskap-uitreikprogram in Dobsonville, Johannesburg, begunstigdes gewaarsku om hul kontakbesonderhede by te werk en te waak teen swendelaars wat persoonlike inligting aanvra of bedrieglike voordele aanbied:
SASSA herinner toelaag-begunstigdes aan hersienings-kennisgewings [KLANK]
ENG-MohlamonyaneOnGrants