# Die DA in Tshwane se burgemeesterskandidaat, Cilliers Brink, sê die stad moet waterlekkasies en stukkende infrastruktuur dringend herstel te midde van Gauteng se waterkrisis. Brink sê waterverliese in Tshwane het die afgelope twee jaar van 32-persent toegeneem tot 40-persent. Brink sê lekplekke moet vinniger herstel word, reservoirs moet beter gemonitor word en watervoorrade moet vinniger aangevul word. Hy sê die Bronkhorstspruit- en Temba-watersuiweringsaanlegte moet dringend reggeruk word:
Brink sê Tshwane moet waterverliese hanteer te midde van krisis [KLANK]
ENG-BrinkOnWater