Skip to content

Bewusmakingsveldtog oor diabetes besoek Kaapstad met ‘n gratis gemeenskaps-pretdraf [KLANK] 

# ‘n Pretloop vir diabetesbewustheid vind môre in Kaapstad plaas en moedig inwoners aan om aktief te raak en meer oor die toestand te leer. Die “Wees Aktief vir Diabetes”-geleentheid bied gratis vyf- en tienkilometerwedlope by Plato in Seepunt aan. Een van die organiseerders, Francel van Dyk by wie diabetes op die ouderdom van ses maande gediagnoseer is, sê die inisiatief is gemik op die bevordering van vroeë diagnose, ‘n gesonde leefstyl en ondersteuning vir mense wat met diabetes leef:

AFR FrancelOnDiabetes