Skip to content

Soektog duur voort na meisie wat in Soweto deur vloedwater meegesleur is [KLANK]

# Die soek-en-herwinnings-operasie na die 11-jarige Anqobile Jiyela in Dobsonville, Soweto, gaan vandag die vierde dag voort. Sy is Dinsdagmiddag deur vloedwater meegesleur nadat ʼn skoolvoertuig haar naby Snake Park en Dobsonville Uitbreiding 3 afgelaai het. ʼn Woordvoerder van Johannesburg se noodbestuursdienste, Xolile Khumalo, sê duikers en die polisie se honde-eenheid en inwoners help met die soektog. Sy sê ʼn helikopter en hommeltuie is ook ontplooi:

ENG KhumaloONSearch