# Die Stad Tshwane pas watervoorsiening in Streek 1 tot 6 aan om reservoirs te vul en beskikbare water te herlei na gebiede onder druk. Die metro beheer voorsiening aan hoogliggende gebiede volgens die water wat in sy reservoirs beskikbaar is. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê watervoorsiening in Mabopane en Soshanguve word beperk sodat watervlakke in reservoirs kan herstel. Hy sê in Soshanguve pas tegnici voorsiening aan om die beskikbare water so regverdig moontlik te verdeel:
Tshwane pas watervoorsiening aan om gemeenskappe te ondersteun wat tekorte ondervind [KLANK]
ENG MashigoONShortages