# Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal vra gemeenskappe om voorsorgmaatreëls te tref in afwagting op hewige donderstorms wat vanmiddag in dele van die provinsie verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n vlak 2-waarskuwing uitgereik met swaar reën, sterk wind, hael en weerlig wat verwag word. Siboniso Mngadi van die Departement sê rampbestuurspanne is op hoë gereedheidsgrondslag en doen ‘n beroep op inwoners om onnodige reise te vermy wanneer die storms begin:
KwaZulu-Natalse gemeenskappe aangeraai om voorsorgmaatreëls te tref in afwagting op hewige donderstorms [KLANK]
ENG MngadiOnPrecautions