# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, is vir ‘n tweede termyn van vyf jaar as uitvoerende burgemeester van Kaapstad ingehuldig. Die party het sy volstrekte meerderheid in die onlangse plaaslike regeringsverkiesing behou deur 133 van die 235 raadsetels te wen. Die ANC bly die amptelike opposisie met 33 setels. Ondanks die DA se meerderheid word 22 partye in die mees uiteenlopende stadsraad tot nog toe verteenwoordig. Hill-Lewis sê die volgende vyf jaar sal voortbou op die vordering wat tydens sy eerste termyn gemaak is:
Geordin Hill-Lewis vir tweede termyn as burgemeester van Kaapstad ingehuldig [KLANK]
ENG GeordinOnSecondTerm