# Oekraïne se president, Volodimir Zelensky, sê Rusland het herhaaldelik sluipmoordpogings op hom beplan, maar hy weier dat dit sy lewe voorskryf. Dit volg op hernude, onbevestigde Russiese nuusberigte oor dreigemente teen Oekraïne se leierskap. Die twee lande sukkel steeds om ‘n vredesooreenkoms te bereik om die oorlog te beëidig. Zelensky het tydens ‘n eksklusiewe onderhoud aan NBC News gesê hy sal voortgaan om sy werk te doen ondanks die sluipmoord-bedreigings:
Zelensky says Rusland het verskeie kere beplan om hom te vermoor [KLANK]
ENG ZelenskyOnAssassinationPlot