Skip to content

Polisie ontbloot vermeende dwelmvervaardigingoperasie van R100-miljoen in KZN [KLANK]

# ʼn 31-jarige man is gearresteer na die ontdekking van ʼn onwettige dwelmlaboratorium in Umvoti naby Kranskop, KwaZulu-Natal. In ʼn operasie onder leding van die Valke, is onder meer beslag gelê op ʼn pers om pille te vorm, verskeie chemikalieë en toerusting om onwettige dwelms te vervaardig, mandrax-poeier en mandrax-pille. Die Valke se woordvoerder, Katlego Mogaleworth, sê dis na raming sowat 100-miljoen-rand werd:

ENG MogaleONLaboratory