# Die ANC sê finansiële markte behoort nie sy onderhandelings oor munisipale koalisies te bepaal nie, of die party onder druk plaas om ‘n ooreenkoms met die DA aan te gaan nie. Die ANC ontken dat koalisiegesprekke verantwoordelik is vir die verswakte rand, en skryf die geldeenheid se verswakking toe aan ‘n sterker Amerikaanse dollar en die moontlikheid van rentekoersverhogings in Amerika. Mahlengi Bhengu van die ANC sê koalisie-ooreenkomste moet die keuses weerspieël wat kiesers in vanjaar se plaaslike regeringsverkiesings gemaak het:
ANC verwerp bewerings dat verswakte rand met DA-koalisiegesprekke verband hou [KLANK]
ENG BhenguOnFinancialMarkets