Skip to content

SAFTU waarsku Reserwebank teen rentekoersverhogings ten koste van werkers [KLANK] 

# Die vakbondfederasie SAFTU vra die Suid-Afrikaanse Reserwebank om nie rentekoerse te verhoog ná verlede maand se styging in jaarlikse inflasie tot 5,2-persent nie. Dit is grootliks gedryf deur ‘n skerp styging in brandstofpryse, wat ook vervoer- en ander noodsaaklike koste raak. Asive Dyani van SAFTU waarsku verdere rentekoersverhogings sal nog druk op reeds sukkelende huishoudings plaas, terugbetalings verhoog, werkgeleenthede bedreig en armoede vererger:

ENG DyaniOnStrugglingHouseholds