# Die Statistikus-generaal Risenga Maluleke het die omvang van werkloosheidsongelykhede in Suid-Afrika uiteengesit en beduidende rasse- en geslagsverskille uitgelig. Hy het op die African Renaissance-uitsending gesê die amptelike werkloosheidsyfer staan op 33,7-persent, met 8,6-miljoen mense wat werkloos is, terwyl die uitgebreide syfer 13,2-miljoen beloop. Maluleke sê werkloosheid onder swart Suid-Afrikaners is sowat 37-persent, en vroue ervaar hoër werkloosheid as mans, met die syfer op 49-persent:
Statistikus-generaal lig diep ongelykhede in werkloosheid uit [KLANK]
ENG-MalulekeOnUnemployment