# Die Nasionale Vergadering het tot 31 Desember uitstel verleen aan die ad hoc-komitee wat beweerde korrupsie, politieke inmenging en misdadige infiltrasie in die strafregstelsel ondersoek. KwaZulu-Natal se polisie-kommissaris, Nhlanhla Mkhwanaze, het die bewerings verlede jaar gemaak. Die vorige spertyd was einde verlede maand. Die EFF steun die verlenging. Sy parlementslid, Sharon Letlape-Ramatlama, sê meer tyd is nodig sodat die komitee antwoorde kan verwerk van diegene teen wie ongunstige bevindings gedoen is:
Parlement verleng mandaat van ad hoc-komitee wat polisie-korrupsie ondersoek [KLANK]
ENG RamatlamaOnTime