Skip to content

Tshwane waarsku partye om verkiesingsplakkate teen 26 November te verwyder [KLANK]

# Die Stad Tshwane herinner politieke partye en onafhanklike kandidate wat aan die onlangse munisipale verkiesing deelgeneem het, om hul verkiesingsplakkate van munisipale infrastruktuur soos straatligte te verwyder. Dit moet teen volgende Donderdag afgehaal wees om boetes te vermy. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die verordening oor buitelug-advertensies verplig partye om plakkate binne 21 dae na ʼn verkiesing te verwyder:

ENG MashigoONPosters