# AfriForum sê hy is bekommerd oor die Stad Tshwane se vermoë om die voortslepende waterkrisis te hanteer. Die metro het Maandag vlak twee-waterbeperkings ingestel weens ʼn groter aanvraag en dalende vlakke in Rand Water se voorsieningstelsel. ʼn Woordvoerder van AfriForum, Marais de Vaal, sê dis onaanvaarbaar dat Tshwane blykbaar aanspreeklikheid vir die waterkrisis op inwoners afskuif terwyl aansienlike munisipale waterverliese nie hanteer word nie:
AfriForum bevraagteken Stad Tshwane se hantering van waterkrisis [KLANK]
AFR VaalOnRestrictions