# Gauteng se dwelm- en opsporing-ondersoekspanne teen georganiseerde misdaad het gister in Douglasdale, noord van Johannesburg, afgekom op ʼn dagga-laboratorium. Die ontdekking volg na ʼn wenk oor onwettige aktiwiteite wat op die perseel plaasvind. Die polisiewoordvoerder, Isaac Mudau, sê toe beamptes die toneel ondersoek, het hulle ʼn hidroponiese dagga-laboratorium en masjinerie ter waarde van meer as twee-miljoen-rand gevind:
Gautengse polisie ontdek hidroponiese dagga-laboratorium in Douglasdale [KLANK]
ENG MudauONHydroponic