Skip to content

Sokker: McCarthy bedag op Bafana se bedreiging voor die herontmoeting in Nairobi [KLANK]

# Sokker: Die afrigter van Kenia, Benni McCarthy, sê die Harambee Stars sal bewus wees van die bedreiging van Bafana Bafana se aanval wanneer die spanne mekaar vandag om sesuur in Nairobi in die tweede kragmeting van ’n Afrikabeker-kwalifiseringswedstryd ontmoet. Die spanne het Vrydag met 2-elk in Soweto, Johannesburg, gelykop gespeel. McCarthy sê om tuis te speel, sal Kenia toelaat om ‘n meer aanvallende houding in te neem, met sy spelers wat vertroud is met die plaaslike hoogte bo seespieël en klimaat. Hy het belowe om van die openingsfluitjie tot die aanval oor te gaan, terwyl hy bewus bly van Bafana se aanvallende opsies:

ENG-McCarthyOnMatch