# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Samewerkende Regering en Tradisionele Sake ontvang vandag ‘n aanlynvoorlegging oor openbare kommentaar rakende die Wetsontwerp op Tradisionele en Khoi-San-leierskap 2026. Die wetsontwerp is in April ingedien nadat ‘n vorige weergawe ongrondwetlik verklaar is weens leemtes in die openbare deelnameproses. Openbare kommentaar oor die jongste wetsontwerp het op 14 Augustus gesluit, en die komitee oorweeg tans die voorleggings wat ontvang is.
Parlementêre komitee hersien openbare voorleggings oor Wetsontwerp op Tradisionele Leierskap