# Gauteng se polisie-kommissaris, Tommy Mthombeni, sê een van die nege mense wat in Atteridgeville, Pretoria, doodgeskiet is, was ‘n persoon van belang in ‘n massa-skietvoorval in Desember verlede jaar. Ses mans en drie vroue is Sondagaand dood aangetref in ‘n hut in die Jeffsville-plakkerskamp. Mthombeni sê die polisie samel nog inligting in en ondersoek die omstandighede rondom die moorde:
Persoon van belang in massa-skietery onder Atteridgeville-slagoffers [KLANK]
ENG MthombeniOnAtteridgevilleShooting