Skip to content

28 passasiers beseer in busongeluk op N3 in Pietermaritzburg [KLANK]

# Agt-en-twintig passasiers is vanoggend beseer toe ʼn luukse bus op die N3 naby New England-weg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, omgeslaan het. Sommige beseerdes is in ʼn nabygeleë hospitaal opgeneem. Die oorsaak van die ongeluk is op hierdie stadium nie bekend nie. Die woordvoerder vir die provinsiale Departement van Vervoer, Ndabezinhle Sibiya, sê die N3 is ná die ongeluk vir motoriste gesluit:

ENG SibiyaOnBusAccident