# Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê hulle ondersoek die kostestruktuur van die leerdervervoer-program, die akkuraatheid van begunstigdes se inligting, leerders se geskiktheid en die doeltreffendheid van betaalmetodes. Die departement verskaf tans leerdervervoer aan sowat 256-duisend-186 leerders by 757 skole in al 15 onderwysdistrikte. Maile sê hulle het verskeie operasionele probleme geïdentifiseer wat aandag vereis, insluitend die behoefte aan meer betroubare inligting oor waar leerders is, strenger toetsing van begunstigdes en beter monitering van diensverskaffers:
Gautengse Onderwys-LUR sê hulle verbeter die bestuur en oorsig van leerdervervoer [KLANK]
ENG MaileOnScholarTransport