Skip to content

NAVO sê diplomatieke onderhandelinge oor Oekraïne se veiligheidswaarborge is afgehandel [KLANK]

# NAVO se sekretaris-generaal, Mark Rutte, het hoop uitgespreek dat die jongste diplomatieke pogings tussen Oekraïne en Rusland ʼn suksesvolle uitkoms sal hê. Die Amerikaanse gesante, Jared Kushner en Steve Witkoff, het verlede week in Dublin met die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky, en Rusland se president Vladimir Putin in Moskou vergader ná onderhandelings met bemiddelaars van albei lande in Abu Dhabi. Rutte sê beduidende diplomatieke werk oor Oekraïne se toekomstige veiligheid is reeds afgehandel, maar die onmiddellike prioriteit is om ʼn einde aan vyandelikhede te bring:

ENG RutteOnSecurityGuarantees