Skip to content

Mantashe sê die ANC hoef nie ten alle koste te regeer nie [KLANK]

# Die ANC se nasionale voorsitter Gwede Mantashe sê ná die party se agteruitgang in die verkiesing hoef hy nie ten alle koste aan mag vas te klou nie. Hy het in ‘n ANC Connect-internetuitsending gesê die ANC behoort opposisie te aanvaar waar hy nie oor voldoende steun beskik nie, en koalisievennootskappe selektief oorweeg. Mantashe het outomatiese alliansies wat op rasse-identiteit gegrond is, verwerp en sê dat elke munisipaliteit vereis ‘n unieke benadering. Hy het beklemtoon moontlike koalisievennote moet deeglik beoordeel word om bestendige en doeltreffende bestuur te verseker:

ENG-MantasheOnOpposition