# Sokker: Kenia se afrigter, Benni McCarthy, glo sy span se 2-elk-gelykoptelling teen Bafana Bafana op die Orlando-stadion was ʼn regverdige uitslag in hul kwalifiseringswedstryd vir die 2027 Afrikanasies-beker. Hy sê albei spanne het geleenthede geskep en die doelwagters het ʼn belangrike rol gespeel om hul spanne in die wedstryd te hou. McCarthy het sy spelers geloof wat by taktiese veranderinge aangepas het, insluitend ‘n oorskakeling na drie verdedigers wat Kenia gehelp het om meer ruimte en besit te verkry. Hy sê albei spanne het geleenthede om te wen, verspeel:
Sokker: McCarthy sê gelykop-telling teen Bafana is regverdige uitslag [KLANK]
ENG-McCarthyOnMatch