# Die politieke ontleder Sandile Swana bevraagteken die ANC se langtermyn-volhoubaarheid onder president Cyril Ramaphosa, asook die toekoms van die regering van nasionale eenheid. Swana het op die King David Studio Podcast gesê senior ANC-figure soos voorsitter Gwede Mantashe en sekretaris-generaal Fikile Mbalula is besig om politieke tersaaklikheid te verloor. Hy waarsku ook politieke mededingers in Johannesburg, insluitend Helen Zille van die DA, om nie toe te laat dat persoonlike ambisie meer weeg as die stad se belange nie:
Swana bevraagteken ANC se toekoms onder Ramaphosa en RNE [KLANK]
ENG-SwanaOnGNU