Skip to content

OVK ontvang meer as 1 700 klagtes oor verkiesingsuitslae [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie sê hy het ná die plaaslikeregeringsverkiesing meer as een-duisend-700 besware ontvang. Slegs 433 kwalifiseer egter ingevolge die wet as amptelike besware. Die OVK het 252 reeds afgehandel, met drie wat gehandhaaf en 249 wat verwerp is. Die OVK se voorsitter, Mosotho Moepya, sê die besware hou hoofsaaklik verband met beweerde onreëlmatighede tydens die telproses, foute met die vaslegging van uitslae, spesiale stemme en ‘n hoë aantal ongeldige stembriewe:

ENG MoepyaOnObjections