Skip to content

Veldbrand naby McGregor in Kaapse Wynland noodsaak bykomende brandbestrydingspanne [KLANK] 

# Die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit sê brandbestrydingspanne is ontplooi na ‘n veldbrand naby McGregor. Anesca Roodt van die munisipaliteit sê noodspanne fokus tans uitsluitlik op die blus en inperking van die brand. Daar is geen onmiddellike bedreiging aangemeld nie:

AFR RoodtOnMcGregorFire