# Die Verkiesingskommissie het die name van die nege-duisend-500 verkose munisipale raadslede in die Staatskoerant gepubliseer. Vyf wyks-tussenverkiesings sal ook gehou word nadat twee raadslede verskeie setels ingepalm het en drie dood is. Die OVK se voorsitter, Mosotho Moepya, het aan die media gesê munisipale bestuurders het nou 14 dae om die eerste raadsvergaderings te belê:
OVK publiseer name van verkose raadslede in die Staatskoerant [KLANK]
ENG MoepyaOnCouncillors