# Die Stad Tshwane het in die derde kwartaal vanjaar nege-duisend bykomende werksgeleenthede aangeteken, wat algehele werkskepping in die tweede en derde kwartaal op 31-duisend te staan bring. Hierdie toename volg op die vrystelling van Statistiek Suid-Afrika se jongste Kwartaallikse Arbeidsmagopname. Woordvoerder, Lindela Mashigo, sê hulle sal voortgaan om ‘n omgewing te skep wat beleggings lok, ondernemings ondersteun en tot werkskepping bydra:
Tshwane teken 9 000 bykomende werksgeleenthede aan in die derde kwartaal van 2026 [KLANK]
ENG MashigoONJobs