# Rugby: Die statistiek is in Suid-Afrika se guns in vanaand se Nasieskampioenskaps-wedstryd teen Frankryk in Parys. Die Springbokke het 61-persent van hulle vorige 47 toetse gewen en die Franse het die wêreldkampioen laas in 2022 geklop. Die wedstryd op die Stade de France skop die kompetisie se vyfde ronde af. Môremiddag speel Italië en Argentinië in Rome en Wallis en die All Blacks in Cardiff. Engeland en Japan ontmoet op Twickenham en Ierland en Fidji in Dublin. Skotland en Australië pak mekaar Sondag in Edinburgh.
Rugby: Die statistiek is in die Bokke se guns in die wedstryd teen Frankryk