# Die Raad van die Linksgesindes doen ‘n beroep op eenheid onder progressiewe politieke partye in die nadraai van die plaaslike regeringsverkiesing. Die raad, wat die SAKP, die MK-party, ACT, Africa Mayibuye Movement en die EFF insluit, het die ekonomiese beleid van die regering van nasionale eenheid gekritiseer. Tydens ‘n mediabyeenkoms in Boksburg het Dali Mpofu van die MK-party gesê die huidige regering se ekonomiese beleid het die lewe vir gewone Suid-Afrikaners duurder gemaak:
Linkse alliansie verhoog druk op Regering van Nasionale Eenheid [KLANK]
ENG MpofuOnProgressiveForces