Skip to content

Gauteng Gesondheid meld toename in malaria-gevalle en sterftes aan [KLANK] 

# Die Gautengse Departement van Gesondheid doen ‘n beroep op inwoners om voorsorgmaatreëls teen malaria te tref, veral wanneer hulle na hoërisikogebiede reis. Die provinsie het tussen Januarie en September vanjaar 768 gevalle en 17 sterftes aangeteken, vergeleke met 554 gevalle en ses sterftes in dieselfde tydperk verlede jaar. Steve Mabona van die departement sê die meeste van die oorledenes het na ander lande in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap gereis, met Mosambiek wat met die meeste gevalle verbind word:

ENG MabonaOnMalariaCases