Skip to content

Tshwane stel sluitingsdatum vir aanlyn werkaansoeke uit [KLANK]

# Die Stad Tshwane het die sluitingsdatum vir aanlyn werkaansoeke uitgestel ná tegniese probleme met sy aanlyn aansoekstelsel. Die forums wat geraak word, is Menslike-kapitaalbestuur en die Kantoor van die Hoof-bedryfsbeampte, die Sake-eenheid vir Energie en Elektrisiteit, en die Groep Finansiële Dienste en Kommunikasie, Bemarking en Geleenthede. Woordvoerder Lindela Mashigo sê aansoeke sou Maandag sluit, maar is nou tot volgende Vrydag uitgestel:

ENG MashigoOnJobForum