# Rugby: Die Springbok-stut Ox Nché glo Frankryk sal die ontwrigting oorkom van vier van sy losskakels wat beseer is. Kaptein Antoine Dupoint verruil die nommer nege-trui vir die tien in môreaand se Nasieskampioenskaps-wedstryd teen Suid-Afrika in Parys. Maxime Lucu is sy skakelmaat. Nché sê Frankryk het talle gehalte jong spelers wat die afgelope paar jaar deur die range gevorder het:
Rugby: Bok-stut sê ontwrigte Franse span gaan steeds ‘n reuse-uitdaging wees [KLANK]
ENG NchéOnFrancePlayers