# Die parlementêre gekose komitee oor Sekerheid en Justisie is bekommerd oor die Departement van Korrektiewe Dienste se agteruitgang na ʼn ouditmening met vrywaring vir die 2025/26-boekjaar. Die departement het 85-persent van sy jaarlikse prestasie-teikens bereik, maar dit gaan nie gepaard met goeie finansiële bestuur, geloofwaardige verslagdoening of doeltreffende interne beheer nie. Die komitee se voorsitter, Jane Mananiso, vra dringende regstellende optrede, strenger gevolgebestuur en ʼn behoorlike plan om mislukte oudit-uitkomste te voorkom:
Parlement vra strenger gevolgebestuur in Departement van Korrektiewe Dienste [KLANK]
ENG MananisoONAudit