Skip to content

Zelensky glo ’n deurbraak is moontlik in onderhandelinge om oorlog te beëindig [KLANK]

# Oekraïne se president, Volodimir Zelensky, sê ʼn deurbraak is moontlik om vanjaar ʼn ooreenkoms te bereik om die oorlog met Rusland te beëindig. Daar is tydens tweedaagse Amerikaans-geleide onderhandelinge in Abu Dhabi ooreengekom oor die grootskaalse vrylating van krygsgevangenes, maar nie besliste stappe aangekondig om die oorlog van byna vyf jaar te beëindig. Zelensky hoop om die oorlog vanjaar te beëindig, maar sê dit sal afhang van die manier waarop Amerika onderhandelings met Moskou benader:

ENG ZelenskyOnIssues