# Die GOOD-party het ses raadslede vir proporsionele verteenwoordiging gekies wat die beweging na die plaaslikeregeringsverkiesing op Kaapstad se stadsraad sal verteenwoordig. Hulle is Roscoe Palm, Ayesha Mahatey, Kaden Arguile, Fiona O’Keane-Cloete, Lorenzo Johnson en Lulama Benge. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die raadslede sal fokus op ses ononderhandelbare beloftes: ʼn bekostigbare, betroubare, billike, veilige, werkende stad met genoeg woonplek:
GOOD-party kies ses verteenwoordigende raadslede vir Kaapstad-raad [KLANK]
ENG HerronONCouncillors