Skip to content

Malatji eis gesamentlike aanspreeklikheid vir ANC se agteruitgang [KLANK]

# Die president van die ANC-Jeugliga, Collen Malatji, sê die ANC se handelsmerk is oor baie jare skade berokken. Malatji het reageer op oudpresident Thabo Mbeki se opmerkings dat president Cyril Ramaphosa dit moet oorweeg om te bedank ná die verkiesingsuitslag. Malatji sê die party se swak vertoning in die 2026- plaaslikeregeringsverkiesing kan nie net voor die deur van die huidige leierskap gelê word nie. Hy sê die party se leiers moet groter aanspreeklikheid aanvaar vir die skade aan sy beeld:

ENG-MalatjiOnANCDecline