# Krieket: Die Suid-Afrikaans-gebore kolwer Marnus Labuschagne glo steeds hy kan terugkeer na Australië se toetsspan. Die 32-jarige is uitgelaat uit die reeks van vier toetse teen Nieu-Seeland weens swak vertonings. Labuschagne kon slegs 131 lopies aanteken in die onlangse drie toetse teen sy geboorteland, met ‘n hoogste telling van 39. Hy sê hy gaan die onderbreking gebruik as geleentheid om uit die kollig te tree waaronder hy die afgelope twee jaar was:
Krieket: Labuschagne glo hy kan terugkeer na Australië se toetsspan [KLANK]
ENG LabuschagneOnOpportunity